My naam is Francois Retief en ek is 10 yaar oud. Ek wil jou oor myself graag vertel. My gunsteling kleur is blou en rooi. (Dit is baie mooi klere) My gunsteling musiek is 7 yaar oud. (Dit is ń baie mooi liedjie) My gunsteling kos is ń hoenderburger. (Dit is baie lekker) My beste maat se naam is Daniel P. Mu stokperdjie is om YouTube videos te kyk. Die sport wat ek speel is rugby. My gunsteling TV-program is kickin it. Die boek wat ek lees is Middle School. My vrinde is Daniel P Daniel L Jayden en Christian. Ek wil met trokke werk.
My vier doelwitte is om better rugby te speel. My frinde te help. My vriende te aanmoedig en om better motorvites te ry. Een dag ek wil spaans praat. Ek speel dromme. Ek wil better raak want ek ken so min dinge van dromme. Ek wil al die pleke besoek. Ek sal graag ń Ipad A 2 hê. Ek wil ń Ipad A 2 hê want ek kan baie dinge op dit doen. Ek wil beoefen om meer motorvites te ry. Ek wil meer motorvites om te ry want ek wil better raak. Ek wil meer leer om te lees.


